Ons Bou Saam

Kwaliteit staalprodukte en bou -inisiatiewe

Herontdekking deur kwaliteit en innoverende staaloplossing

Hoëgehalte Staalprodukte vanaf 2018

Ons is trots op ons naatlose logistiek wat ons in staat stel om doeltreffende dienste te verskaf in die bou bedryf. Met gedetailleerde kennis in ons werksveld en waardetoegevoegde prosesse stel ons in staat om vir u ‘n uitstekende dienste te lewer.

Wie is Remstaal

Remstaal het weg geskop in die jaar 2018.  Ons is trotse verskaffer van staal produkte in die Noord Kaap. Ons maak seker dat ons kliënte die materiaal het wat hulle nodig het, wanneer hulle dit nodig het.

Ons Visie

Om saam met ons mense n beter toekoms te maak waar ons voretoe kan saam bou deur eie arbeid en trots te wees in ons stad.

Ons Missie

Dat ons altyd die klient eerste stel en eers aan die einde daarvan as ons die vrugte van ons sweet proe dan eers kan ons soos broers lag en grap.

2 + 9 =

Adres

Ysterklip straat, N22, Orania, 8752

Skakel

082 774 2829

Epos

hans@remstaal.co.za