Met n span wat kan, bou ons n beter toekoms saam. So sal ons die pad vorentoe kan in gaan.

Orania, Noord Kaap
082 774 2829

Ons Span

Jy alleen skep jou geluk (met God se gennade, maar met jou arbeid) Niemand van ons is volmaak nie en stamp ons gereeld koppe hier by Rembrandt tydens projekte. Ons probeer altyd die klient eerste stel en eers aan die einde daarvan as ons die vrugte van ons sweet proe dan eers kan ons soos broers lag en grap.

Orania, Noord Kaap
082 774 2829

Pieter Horn

Hiermee wil ek graag my dank uitspreek teenoor Hans van Staden wat my die afgelope jaar en agt maande bygestaan het met woord en daad. Dankie dat jy onbaatsugtig jou kennis met my gedeel het, jou geduld en hoë standaard van vakmanskap wat my in die toekoms tot voordeel sal strek.
Jy was ten alle tye my steunpilaar en het my nooit gefaal nie. Ek sien uit daarna dat ons steeds in die toekoms saam sal werk en dat ons vriendskap ons albei na sukses sal lei.

Raymond Putter

Sien hulle werk hier in ons straat kigelia well done lyk of julle n baie goeie werk doen