Saam sal ons bou
Gemeenskap betrokkenheid
Saam sal ons bou
Gemeenskap betrokkenheid
Orania, Noord Kaap
082 774 2829
OVR Inhuldiging
OVR InhuldigingRembrandt was gekies om die banier staander vir die OVR inhuldiging te maak. Rembrandt is trots om deel van n nuwe beweging en dinamika vir ons Boere Afrikaner Volk te wees.
Orania Werk & Welstand
Orania Werk en Welstand Om n bouer te wees is nie maklik nie, die klient kla altyd. Eers is jy te duur, dan vat die werk te lank, soms verander die klient die ontwerp of die kleur en as jy die dag...
Helde week
HeldeweekvieringeHierdie week vier Rembrandt saam met die dorp Helde week. Kom deel gerus in ons vieringe en onthou die fakkel loop Saterdag middag vanaf die Dorpskantoor tot by die Swembad, en...
Orania Karnaval 2021
Orania Karnaval 2021Trek na Vryheid. Span Rembrandt is hier om te bly en het ons n abstrakte kunswerk hierdie jaar gemaak wat n stukkie van Orania uitbeeld. As ons gelukkig is sal daar n plekke...
Orania Karnaval se Neon nagdraf
Neon nagdrafSpan Rembrandt en vriende met die Orania Karnaval se Neon nagdraf
Huppelkind se Jaarlikse Fotokompetisie
Huppelkind se Jaarlikse Fotokompetisie Rembrandt word uit sy skoene uit geseen in Orania en daarom gee ons terug, soms is dit meer en soms is dit minder. Maar soos Esna se tel elke sent, ander...