Orania Karnaval 2021

Trek na Vryheid. Span Rembrandt is hier om te bly en het ons n abstrakte kunswerk hierdie jaar gemaak wat n stukkie van Orania uitbeeld. As ons gelukkig is sal daar n plekke iewers vir hom gevind word waar toeriste en inwoners na hom kan gaan kyk.

Verwante Plasings

OVR Inhuldiging

OVR Inhuldiging

OVR InhuldigingRembrandt was gekies om die banier staander vir die OVR inhuldiging te maak. Rembrandt is trots om deel van n nuwe beweging en...

Orania Werk & Welstand

Orania Werk & Welstand

Orania Werk en Welstand Om n bouer te wees is nie maklik nie, die klient kla altyd. Eers is jy te duur, dan vat die werk te lank, soms verander die...

Helde week

Helde week

HeldeweekvieringeHierdie week vier Rembrandt saam met die dorp Helde week. Kom deel gerus in ons vieringe en onthou die fakkel loop Saterdag middag...